Rapport sê: Elke kruis moet nou ’n huis hê

Oor ’n bietjie meer as ’n week, op 27 April, herdenk ons die historiese eerste demokratiese verkiesing van 1994.

In uiters moeilike omstandighede het die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) van destyds, onder leiding van regter Johann Kriegler, vir die eerste keer ’n landwye algemene verkiesing georganiseer wat, ondanks probleme, uiteindelik deur die wêreld en die meeste Suid-Afrikaners as vry en ­regverdig aanvaar is.

Vandag, 22 jaar later, staan ons aan die vooraand van wat baie kommentators beskryf as die belangrikste verkiesing sedert 1994. Vir die eerste keer lyk dit asof die regerende party se algehele steun tot onder die vlak van 60% kan daal. In die land se grootste stede is daar selfs sprake dat die ANC ontsetel kan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos