Rasseherrie bars los in WP

Thelo Wakefield, president van WP Rugby. Foto: Argief
Thelo Wakefield, president van WP Rugby. Foto: Argief

Die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) sit met die feestyd om die draai met ’n yslike tameletjie ná bewerings oor ’n rassevoorval waarby een van die lede van sy uitvoerende komitee betrokke was.

Thelo Wakefield, die WPRU se president, het Maandag by navraag bevestig dat ’n ondersoek gelas is nadat die unie se vise-president, Gerald Njengele, na bewering in ’n woordewisseling by die onlangse Kaapstad-sewestoernooi teen bruin- en witmense uitgevaar het.

Njengele het glo die nasionale bestuurder van die Vuka-rugbyprogram, Jessie Claassen, in die geselskap van ander beamptes in ’n sakelosie uitgejou met die woorde “F**k you white people, f**k the coloureds. I’m a clever darkie. I don’t need your f***ing money.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.17
+0.2%
Rand - Euro
17.48
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,706.01
+0.4%
Silwer
21.01
+1.4%
Palladium
2,284.50
+2.7%
Platinum
917.50
+1.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos