Recolin (8) ‘dalk vir seksbedryf ontvoer’ – ondersoeker

Recolin Witbooi
Recolin Witbooi

Die private forensiese ondersoeker wat die verdwyning van Recolin Witbooi (8) ondersoek, sê dit het onder sy aandag gekom dat daar ’n netwerk van misdadigers in Port Elizabeth bestaan wat jong kinders vir die seksbedryf ontvoer.

Leon Nel van Cold Cases SA het dié onthulling Woensdag gemaak op dag twee van sy soektog na Recolin.

Volgens Nel het sy ondersoekwerk al talle leidrade opgelewer. Hy is oortuig daarvan dat die saak opgelos kan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos