Reën bring nie verligting

Pierre Joubert, uitvoerende hoof van die Gamtoosbesproeiingsraad Foto: Verskaf
Pierre Joubert, uitvoerende hoof van die Gamtoosbesproeiingsraad Foto: Verskaf

Hoewel daar reën geval het in die opvanggebied van die byna leë Kougadam (waterbron vir sitrus- en groenteboere in die Gamtoosvallei in die Oos-Kaap) het daar geen afloopwater in die dam beland nie.

Die dam was gister slegs 14,22% vol, het Pierre Joubert, uitvoerende hoof van die Gamtoos-besproeiingsraad gesê, en bygevoeg dat die naweek se reën oor die gebied nie voldoende was om afloopwater na die dam te verseker nie.

Sitrusproduksie in die Gamtoosvallei sorg vir van die grootste uitvoere van sitrus na die buiteland, terwyl dit ook as die groentespens van die Oos-Kaap bekendstaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.85
-0.3%
Rand - Pond
19.46
-0.4%
Rand - Euro
16.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,824.62
-0.2%
Silwer
21.14
-0.0%
Palladium
1,877.00
-0.2%
Platinum
910.64
-0.1%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,525
+2.6%
Alle aandele
67,827
+2.2%
Hulpbronne 10
65,489
+1.7%
Industriële 25
80,203
+4.7%
Finansiële 15
15,428
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos