Deel

Roelf Meyer: Op soek na ’n nuwe daeraad

Roelf Meyer sê die Nasionale Party se besluit om in 1996 aan die regering van nasionale eenheid te onttrek, was ’n “reuse-oordeelsfout”.  Foto: Felix Dlangamandla
Roelf Meyer sê die Nasionale Party se besluit om in 1996 aan die regering van nasionale eenheid te onttrek, was ’n “reuse-oordeelsfout”. Foto: Felix Dlangamandla

In die 1990’s was ’n jong(erige) Roelf Meyer aan die spits van die NP se grondwetlike onderhandelings. Vandag is hy ’n energieke ringkop aan die spits van ’n fasiliteringsinisiatief tussen die staat en die private sektor om sake in die land en die ekonomie te help omkeer. En ons kán droom, het hy Ilse Bigalke verseker.

Die NP se besluit om in 1996 uit die regering van nasionale eenheid te onttrek was ’n “reuse-oordeelsfout” en het op ’n manier die wit-swart-samewerking beëindig.

In die Zuma-jare was geen kommunikasie eintlik moontlik nie, maar toe Cyril Ramaphosa president geword het, het ’n geleentheidsvenster ontstaan om ’n ommekeer in die land en die ekonomie te help bewerkstellig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 184/10
West Indies 185/6
Rand - Dollar
18.71
+0.7%
Rand - Pond
23.53
+0.6%
Rand - Euro
20.11
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.61
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,009.53
-0.0%
Palladium
1,324.51
-2.7%
Goud
1,961.68
-0.2%
Silwer
24.29
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos