Rohde erken verhouding met eiendomsagent

Rohde word daarvan beskuldig dat hy sy vrou, Susan, in Julie verlede jaar in ’n hotelkamer by die Spier-landgoed buite Stellenbosch vermoor het. Foto: Jaco Marais
Rohde word daarvan beskuldig dat hy sy vrou, Susan, in Julie verlede jaar in ’n hotelkamer by die Spier-landgoed buite Stellenbosch vermoor het. Foto: Jaco Marais

Jason Rohde het Maandag in die hooggeregshof in Kaapstad skuld ontken op aanklagte van moord en dwarsboming van die gereg.

Hy het egter erken dat hy ’n buite-egtelike verhouding met Jolene Alterskye, ’n eiendomsagent by Sotheby’s International Realty Suid-Afrika, gehad het. Rohde was Sotheby’s International Realty Suid-Afrika se uitvoerende hoof.

Hy word daarvan beskuldig dat hy sy vrou, Susan Rohde, in Julie verlede jaar in ’n hotelkamer by die Spier-landgoed buite Stellenbosch waar hulle die naweek van 22 Julie 2016 tuisgegaan het, vermoor het deur haar te verwurg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.59
+0.4%
Rand - Pond
19.50
+0.7%
Rand - Euro
16.64
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.04
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,858.25
-0.5%
Silwer
21.92
-0.9%
Palladium
2,007.00
-0.1%
Platinum
950.00
-0.7%
Brent-ruolie
113.56
+0.1%
Top-40
60,690
-0.8%
Alle aandele
67,157
-0.8%
Hulpbronne 10
73,571
-1.0%
Industriële 25
71,860
+0.1%
Finansiële 15
15,510
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos