Rohde kry 2 220 WhatsApps ná vrou van egbreuk uitvind

Jason Rohde. Foto: Adrian de Kock
Jason Rohde. Foto: Adrian de Kock

Susan Rohde het nadat sy van haar man, Jason Rohde, se buite-egtelike verhouding met Jolene Alterskye uitgevind het, na elke plek waar hulle (Jason en Jolene) saam was, gegaan, foto’s van die plekke geneem en op haar selfoon gestoor.

Susan wou ook by Jason weet of hy sy minnares na hul huis in Plettenbergbaai gevat het.

Die inligting het Donderdag tydens kruisondervraging van Susan se sielkundige, Jane Newcombe, aan die lig gekom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.66
+0.4%
Rand - Pond
19.73
+0.4%
Rand - Euro
16.77
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,858.87
+0.4%
Silwer
22.32
+1.4%
Palladium
2,037.00
+0.8%
Platinum
956.50
+0.6%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,679
+1.1%
Alle aandele
70,255
+1.1%
Hulpbronne 10
77,147
+0.9%
Industriële 25
75,631
+0.7%
Finansiële 15
16,160
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos