Rohde: Verdediging sê patoloog jok in verslag

Jason Rohde
Jason Rohde

Een van Jason Rohde se regsverteenwoordigers het dr. Akmal Coetzee-Khan, die staatspatoloog, Maandag in die hooggeregshof in Kaapstad beskuldig daarvan dat hy in sy lykskouingsverslag gejok het.

Coetzee-Khan het op 26 Julie 2016 die lykskouing op Rohde se vrou, Susan, gedoen.

Rohde staan tereg op aanklagte van moord en dwarsboming van die gereg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.76
+0.5%
Rand - Pond
19.82
+0.1%
Rand - Euro
16.85
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,851.93
+0.3%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
1,989.00
+1.0%
Platinum
960.00
+0.2%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos