Jason Rohde verlaat Woensdag die Melkbosstrand-polisiekantoor. Hy moet as deel van sy borgtogvoorwaardes, Maandae, Woensdae en Vrydae tussen 16:00 en 19:00 by die polisiekantoor aanmeld. Foto: Lulama Zenzile
Die grootbaas van Sotheby’s International Realty in Suid-Afrika en sy oorlede vrou was na bewering op 20 Julie, vier dae voor sy in Stellenbosch gesterf het, vir ’n laaste beradingsessie.
Op ’n sessie voor die een van 20 Julie, het Susan Rohde glo aangedring om Sotheby’s se jaarlikse konferensie by te woon.
Sy wou glo dat die hele onderneming hulle twee as man en vrou saam sien.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in