Rugby: Goue oues pak mekaar in Margate

Charlie Marais, tesourier, Gerhard Botes, voorsitter, en Johan Basson, algemene bestuurslid, gesels oor die Naka Goue Oues-rugbyklub se deelname aan die Nasionale Veterane-rugbytoernooi in KwaZulu-Natal.Foto: Verskaf
Charlie Marais, tesourier, Gerhard Botes, voorsitter, en Johan Basson, algemene bestuurslid, gesels oor die Naka Goue Oues-rugbyklub se deelname aan die Nasionale Veterane-rugbytoernooi in KwaZulu-Natal.Foto: Verskaf

Rugbyspelers van die Naka Goue Oues-rugbyklub het Donderdag na Margate aan die suidkus van KwaZulu-Natal gereis om aan die jaarlikse Nasionale Veterane-rugbytoernooi deel te neem.

“Kameraadskap, samesyn en pret is die goue draad wat ons al die afgelope 34 jaar staande hou en ons van krag tot krag laat groei,” sê Gerhard Botes, voorsitter van die veterane-rugbyklub wat in Pretoria gesetel is.

Volgens Botes gaan hulle twee wedstryde in die toernooi speel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 152/5
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 296/3
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.87
-0.4%
Rand - Pond
19.50
-0.6%
Rand - Euro
16.80
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.01
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,828.36
+0.1%
Silwer
21.30
+0.7%
Palladium
1,923.50
+2.3%
Platinum
911.00
-0.1%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,515
+2.5%
Alle aandele
67,798
+2.2%
Hulpbronne 10
65,078
+1.0%
Industriële 25
80,405
+5.0%
Finansiële 15
15,441
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos