SAUK konsulteer oor afleggings

Werknemers van die SAUK het Vrydag in die etensuur teen die beplande afleggings betoog. Foto: Jaco Marais
Werknemers van die SAUK het Vrydag in die etensuur teen die beplande afleggings betoog. Foto: Jaco Marais

Geen aflegging by die SAUK kan nog bevestig word nie.

Neo Momodu, SAUK-woordvoerder, sê ’n konsultasiesessie met werknemers, vakbonde en die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie word Dinsdag gehou.

“Die oogmerk daarvan is dat al die betrokkenes mekaar verstaan en sodat maniere voorgestel kan word om die afleggings te verminder of heeltemal te voorkom,” sê Momodu.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 6/0
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos