Seer kuit hou Scarra dalk lank langs die kantlyn

Scarra Ntubeni.
Scarra Ntubeni.

Net anderdag was die enigste bekommernis in die Stormers se rugbykamp ’n enkelbesering aan die Springbok-senter Damian de Allende, maar sake lyk skielik nie meer só rooskleurig nie.

’n Kuitbesering kan moontlik daartoe lei dat die haker Scarra Ntubeni nie fiks sal wees nie wanneer die Stormers hul Superrugby-veldtog op 27 Februarie, teen die Bulle op Nuweland, afskop.

Daar is selfs sprake dat hy nog langer langs die kantlyn sal wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.49
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,702.25
+0.1%
Silwer
20.94
+1.1%
Palladium
2,280.47
+2.5%
Platinum
914.00
+1.1%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos