Die meisie (8) wat verlede jaar haar hemp voor die hele klas moes uittrek omdat haar ma nie die voorgeskrewe hemp kon bekostig nie, is nou skoolloos.
Geen skool wil haar aanvaar nie, want sy is staatloos.
Sy is in Suid-Afrika gebore, maar is nie geregistreer nie omdat haar ma staatloos is.