Skryfgogga het Wynand behoorlik gebyt

Frances en Wynand du Toit met die boeke wat hy al geskryf het. Du Toit het Saterdag ’n plaas buite Virginia besoek en meer oor sy wedervaringe aan lede van die Orde van die Boshoed, ’n liefdadigheidsorganisasie, vertel. Foto: Alet van der Walt
Frances en Wynand du Toit met die boeke wat hy al geskryf het. Du Toit het Saterdag ’n plaas buite Virginia besoek en meer oor sy wedervaringe aan lede van die Orde van die Boshoed, ’n liefdadigheidsorganisasie, vertel. Foto: Alet van der Walt

Sy eerste boek moes hy in Engels skryf terwyl hy in ’n Angolese tronk gesit het, sê Wynand du Toit, 32 jaar nadat hy The Long Lost Grave geskryf het.

Om die Angolese bewaarders tevrede te hou en omdat niemand Afrikaans kon lees nie, het hy The Long Lost Grave, ’n verbeeldingsvlug wat afspeel in die natuurskoon van die Tsitsikamma, in Engels geskryf.

Hy het geweet hy sal iets moet skryf wat nie agterdog wek nie om sy dae om te kry en dit is waar The Long Lost Grave gebore is. Alles wat hy geskryf het is gesensor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 6/0
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos