Deel

Sku entrepreneurs: Doen dit net

Op Jenwil, Volksblad en Radio Rosestad se SakeSlim-kongres in Bloemfontein was van links dr. Kobus Laubscher, onafhanklike landbou-ekonoom en paneelleier op die kongres, Rothea van Biljon, stigter van Jenwil, Albert van Wyk, gasspreker, entrepreneur en skrywer van How to be a Millionaire at 22, en Jeannine van Zyl, hoofbestuurder van Volksblad.  Foto: Vida Booysen

Voornemende entrepreneurs moet eerder bang wees vir die spyt wat gaan kom omdat hulle nooit gewaag het nie, as om bang te wees vir mislukking.

Dié raad kom van Albert van Wyk, wat op 22 sy eerste miljoen gemaak het en nou, skaars drie jaar later, die land vol reis om jong mense te bemagtig om entrepreneuries te dink.

Hy was Donderdag die hoofspreker op Volksblad, Jenwil en Radio Rosestad se SakeSlim-kongres in Bloemfontein wat spesifiek op entrepreneurs en kleinsakelui fokus.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos