Rassie sou nee dankie sê vir SANW

Yogi Cameron Bancroft, stekelbaard en al.Foto: Getty Images
Yogi Cameron Bancroft, stekelbaard en al.Foto: Getty Images

Miskien lag die Australiërs laaste ná aanstaande jaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi in Japan, maar op die oog af klink die planne wat hulle beraam om ’n wenkoers in die skouspel te handhaaf, al te veel na benoude spronge.

Skuimkop was verbaas om te lees Michael Cheika (afrigter) en sy troepe gaan voor die WB-toernooi oefenkampe in samewerking met die Australiese weermag hou. Glo om die militêre manne se geriewe en intellektuele kapitaal te ontgin.

Die Wallaby-spelers sal by die spesiale magte se soldate aansluit in programme om te leer hoe om onder druk te presteer, volgens brigadier Ben James, die voorsitter van die Australiese Weermag se Rugbyunie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos