Priscilla Anthony (regs) en Geraldine Rhode slaap hier in Canterburystraat, neffens die Service Dining Rooms, waar billike maaltyde bedien word. Foto: Le Roux Schoeman
Die Kaapse koue bring veral ontbering vir die stad se meer as 5 800 haweloses.
Maar wie is dié sypaadjie-, bushalte- en onder-brugslapers? Hoe oud is hulle, watter strate of parke verkies hulle en wat doen hulle bedags?
Die Stad Kaapstad het nou begin lig werp op die skaduwêreld van die “straatmense” deur omvangryke nuwe data te publiseer oor wie waar skuiling soek.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in