Sonja Loots: Hoe boeke oor groot afstande en verskille grense uitvee

Sonja Loots.
Sonja Loots.

Die man uit Belarus was nog nooit in mý land nie, en ek nog nooit in syne nie. Trouens: Tot my skaamte weet ek nou eers – ná ’n vinnige Google-soektog –
presies waar Belarus is, in Wit-Rusland geleë en omsoom deur Rusland, Oekraïne, Pole, Litaue en Letland. En tog vlot die geselskap, want gou blyk dit dat ons eintlik lankal kennis gemaak het.

Jewgeni vertel my dat hy as kind ’n boek oor die Anglo-Boereoorlog present gekry het. Hy onthou dit haarfyn: Hy was 12 jaar oud, sy gesin het in Minsk gebly, en hy weet nog presies hoe die voorblad gelyk het van die jeugroman wat ’n vriendin van sy ma op Nuwejaarsdag vir hom gegee het.

Die titel, getranslitereer, was Lui Bussenar. Kapitan Sowri-golowa (in Afrikaans min of meer “Luis Bussenar. Kaptein Sonderkop”). Dit het gehandel oor ’n Russiese seun wat aan die Boere se kant veg en vele avonture beleef; en volgens Jewgeni verwys die titel na ’n idiomatiese uitdrukking vir ’n waaghalsige avonturier, oftewel iemand sonder ’n behoorlike begrip van gevaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0/0
New Zealand 215/5
Rand - Dollar
16.19
+0.4%
Rand - Pond
19.65
+0.9%
Rand - Euro
16.61
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,800.96
+0.6%
Silwer
20.81
+2.5%
Palladium
2,221.50
-3.0%
Platinum
965.00
+0.4%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos