Soos kaalvoet oor die kole

Tot 30% van mense kla oor voete wat brand.
Tot 30% van mense kla oor voete wat brand.

Sukkel jy met brandende, seer voete?  Delia du Toit het gaan raad vra. 

Almal ken die verligting: Om jou skoene af te skop ná ’n lang dag op jou voete. Maar vir baie mense is dít wanneer die pyn juis vererger. Die Harvard- mediese skool in die VSA sê in ’n gesondheidsnuusbrief soveel as 30% van mense kla oor voete wat gereeld brand en pyn – veral saans.

Daar is verskeie oorsake – van die alledaagse tot meer kommerwekkende mediese toestande.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+0.0%
Rand - Pond
20.07
-0.0%
Rand - Euro
16.94
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,785.77
-0.2%
Silwer
20.67
-0.0%
Palladium
2,198.24
-2.0%
Platinum
944.50
-0.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos