Deel

‘Spelers se eis kan tot chaos lei’

Josh Strauss
Josh Strauss

’n Eis van die spelersorganisasie MyPlayers dat spelers en afrigters ná die aanvaarding van ’n salarisvermindering die opsie gegun moet word om hul kontrakte te kan kanselleer, kan SA Rugby se geld-onderhandelinge oor die Covid-19-krisis in chaos dompel.

Die konsep-klousule sal spelers en afrigters 60 dae gee om uit hul kontrakte te kom as hulle ’n aanbod van ’n ander span kry. Drie hooggeplaastes in rugbykringe het aan Rapport gesê dit kan die prosesse laat ontspoor waarmee SA Rugby besig is om ’n geskikte middeweg vir die betrokke partye te vind. 

Dit blyk ook dat daar weerstand van die spelers se kant is om ’n salarisvermindering te aanvaar en dat daar selfs sprake van ’n rebellie onder ’n groep spelers was. Dit is in kontras met sommige ander sektore van die sportwêreld wat sonder slag of stoot ingestem het om salarisse te sny.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 159/5
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.23
+0.2%
Rand - Pond
23.90
+0.3%
Rand - Euro
20.56
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.83
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
1,033.32
+0.7%
Palladium
1,412.13
+0.4%
Goud
1,962.95
+0.1%
Silwer
23.59
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos