Spier-‘moord’: Verdediging ondervra staatspatoloog

Jason Rohde. Foto: Adrian de Kock
Jason Rohde. Foto: Adrian de Kock

Kruisondervraging van dr. Akmal Coetzee-Khan, die staatspatoloog wat die lykskouing op Susan Rohde in Julie 2016 gedoen het, begin Woensdag in die hooggeregshof in Kaapstad.

Coetzee-Khan is die staat se tweede getuie in die moordverhoor van Jason Rohde. Rohde word daarvan beskuldig dat hy sy vrou, Susan, op 24 Julie 2016 tydens Sotheby’s International Realty Suid-Afrika se jaarlikse konferensie op die Spier-landgoed buite Stellenbosch vermoor het.

Coetzee-Khan het getuig dat Susan onder meer kneusplekke aan haar hande en gewrigte gehad het. Dit het vir hom soos verdedigingsmerke gelyk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Everton 0
Crystal Palace 0
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 0
Burnley 0
Rand - Dollar
15.84
+1.5%
Rand - Pond
19.80
+0.3%
Rand - Euro
16.79
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,841.47
+1.4%
Silwer
21.95
+2.5%
Palladium
2,023.00
+0.3%
Platinum
969.00
+3.3%
Brent-ruolie
109.11
-2.6%
Top-40
61,726
-1.3%
Alle aandele
68,246
-1.2%
Hulpbronne 10
71,337
-0.6%
Industriële 25
75,802
-1.3%
Finansiële 15
15,729
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos