Spoegwolf se ‘Koma’ vlieg hoog

Die omslag van Spoegwolf se vierde album, Koma.Foto: Ané van Zyl
Die omslag van Spoegwolf se vierde album, Koma.Foto: Ané van Zyl

Die Afrikaanse rockgroep Spoegwolf het tans 11 liedjies op Apple Music se top-100 – en al dié liedjies kom van hul vierde album, Koma, wat op Valentynsdag bekend gestel is.

Aanhangers van dié Stellenbosse groep het sedertdien die album op verskeie stroomdienste afgelaai en hy vaar uitstekend op iTunes, waar dit tans ook die album is wat die meeste gekoop word.

Daar is net 14 snitte op die nuwe album en 11 van hulle is op Apple Music se trefferlys waar hulle meeding met internasionale musieksensasies soos Post Malone en Ariana Grande.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Lions 20
Western Province 10
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 0
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 67/1
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos