Spring op die trem vir nóg ’n wynproe

Kom klim op die wyntrem: Die beste manier om van die landgoedere en die omgewing in die Franschhoekvallei te besoek en te verken. Foto: DENZIL MAREGELE
Kom klim op die wyntrem: Die beste manier om van die landgoedere en die omgewing in die Franschhoekvallei te besoek en te verken. Foto: DENZIL MAREGELE

Malani Venter het op ’n Woensdagoggend haar lyf toeris in Franschhoek gaan hou en gevind een van die lekkerste maniere om die Franschhoekvallei te verken is op die wyntrem. Hier is baie om te sien, te leer én te doen.

Stip op sy tyd was die bussie by die voorstoep van die restaurant en ek en ’n groep toeriste (van Indië en Kalifornië in die VSA) is na die tremstasie, ’n klipgooi vanaf die landgoed, geneem.

Hier het ons op die trem geklim en die spore gevolg na Grande Provence. Die trem ry rustig, nie vinniger as 40 km/h nie, en jy kan agteroor sit en die omgewing bekyk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.2%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,773.46
-0.3%
Silwer
20.11
-0.8%
Palladium
2,153.00
+0.1%
Platinum
932.00
-0.6%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos