Staat kan nie net grond vat

Grondbesettings het in Suid-Afrika voorgekom sedert die kwessie oor onteiening sonder vergoeding op die spits gedryf is. Foto: Edrea du Toit
Grondbesettings het in Suid-Afrika voorgekom sedert die kwessie oor onteiening sonder vergoeding op die spits gedryf is. Foto: Edrea du Toit

Ondanks die onsekerheid en verwarring oor ’n sogenaamde onteieningslys, kan die staat nie net grond “vat” nie. Hy moet steeds ingevolge bestaande wetgewing optree, skryf Elmien du Plessis.

State het onteieningsbevoegdhede om openbare projekte doeltreffend aan te pak sonder ’n lang proses van onderhandelinge en om moontlike dooiepunte te voorkom. Vergoeding word betaal uit die fiskus, want ’n individu kan nie alleen die las dra van ’n projek wat die hele samelewing bevoordeel nie.

Onteiening is een van vele metodes wat die staat kan gebruik om grond te bekom. Dit is ook ’n stap in ’n groter proses om sekere openbare projekte te voltooi. Dit is nie die einddoel opsigself nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
Rand - Dollar
16.31
-0.2%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
17.01
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.12
+1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,806.81
-0.0%
Silwer
19.84
-2.1%
Palladium
1,963.50
+1.2%
Platinum
890.00
-0.9%
Brent-ruolie
109.03
-3.1%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos