Sterk wind dra vermoedelik by tot sweeftuig-ongeluk

Die wrakstukke van die sweeftuig teen die koppie naby Gariepdam. Foto: Verskaf
Die wrakstukke van die sweeftuig teen die koppie naby Gariepdam. Foto: Verskaf

’n Stormsterk wind het vermoedelik bygedra tot die sweeftuig-ongeluk waarin Peter Reading (60), ’n Britse toeris, Maandag naby Gariepdam in die Vrystaat dood is.

Reading is Maandag omstreeks 12:30 dood toe hy vermoedelik beheer oor die sweeftuig verloor en dit in ’n koppie vasgevlieg het.

Die wrakstukke is sowat 10 km van die dam af gevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.44
+0.1%
Rand - Pond
19.80
+0.1%
Rand - Euro
16.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,781.03
+0.1%
Silwer
20.22
-0.3%
Palladium
2,149.50
-0.1%
Platinum
935.50
-0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,022
0.0%
Alle aandele
70,741
0.0%
Hulpbronne 10
63,315
0.0%
Industriële 25
86,967
0.0%
Finansiële 15
16,154
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos