Steun uit DA-geledere vir Maimane

Mmusi Maimane Foto: Lindile Mbontsi
Mmusi Maimane Foto: Lindile Mbontsi

Die herrie in die DA oor Mmusi Maimane, DA-leier, se uitsprake oor wit bevoorregting, het Maandag verdiep toe nóg swart partylede die debat daaroor verwelkom het.

Maimane is na berig word onder druk van sommige wit DA-LP’s oor sy standpunt oor “wit bevoorregting en swart armoede” waarna hy in sy Vryheidsdag-toespraak verwys het. Dié lede het glo Donderdag hul kommer uitgespreek dat Maimane met sy toespraak wit kiesers van die party kan vervreem.

Twee senior DA-lede, Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, en Nqaba Bhanga, provinsiale leier van die party in die Oos-Kaap, het Maandag hul gewig agter Maimane ingegooi.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos