Sakkie van Zyl: ‘Stil broers, daar gaan ’n man verby’

Van die rugbylui wat Sakkie van Zyl se begrafnisdiens in Bloemfontein bygewoon het, is van links Eben Jansen, Gysie Pienaar, Barry Wolmarans en Helgard Müller. Al vier gewese Vrystaatse spelers was ook Springbokke wat in hul loopbane deur Van Zyl by die Vrystaat afgerig is.Foto: Mlungisi Louw
Van die rugbylui wat Sakkie van Zyl se begrafnisdiens in Bloemfontein bygewoon het, is van links Eben Jansen, Gysie Pienaar, Barry Wolmarans en Helgard Müller. Al vier gewese Vrystaatse spelers was ook Springbokke wat in hul loopbane deur Van Zyl by die Vrystaat afgerig is.Foto: Mlungisi Louw

Ofskoon Sakkie van Zyl op 24 November op 85-jarige ouderdom oorlede is, het sy skoonseun, dr. Nico van der Merwe, op sy gedenkdiens gesê hulle het hom reeds tien jaar gelede verloor.

Van Zyl, gewese Springbok- en Vrystaatse rugbyspeler wat ook laasgenoemde span gebrei het, het lank aan Alzheimers gely.

“Oupa Sak se kop was leeg en sy gees weg, maar ons het nou gemoedsrus dat hy berusting het. Hy leef voort in sy kleinkinders.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 174/2
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.05
+0.6%
Rand - Pond
19.91
+0.0%
Rand - Euro
16.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,828.24
+0.2%
Silwer
21.65
+0.1%
Palladium
2,014.26
-0.7%
Platinum
948.11
+0.2%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,092
+1.0%
Alle aandele
69,820
+0.9%
Hulpbronne 10
72,405
+0.8%
Industriële 25
78,012
+1.2%
Finansiële 15
16,027
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos