Stings se angel ál skerper in netbalreeks

Abeline Olivier, aanvallende vleuel van die Stings, soek aansluiting by ’n spanmaat met Khomotso Mamburu van die Crinums wat haar dophou in Sondag se Premierliga-netbalwedstryd in Pretoria. Juline van der Merwe, hulpdoelverdediger en kaptein van die Stings, is as die Speler van die Wedstryd aangewys. Foto: BackpagePix
Abeline Olivier, aanvallende vleuel van die Stings, soek aansluiting by ’n spanmaat met Khomotso Mamburu van die Crinums wat haar dophou in Sondag se Premierliga-netbalwedstryd in Pretoria. Juline van der Merwe, hulpdoelverdediger en kaptein van die Stings, is as die Speler van die Wedstryd aangewys. Foto: BackpagePix

Die Southern Stings van die Wes-Kaap het die naweek met twee spogoorwinnings feitlik seker gemaak van die tweede posisie op die puntelys én ’n plek in die halfeindronde van die Premierliga-netbalreeks.

Hulle het Saterdag verbasend maklik met 58-36 met die Fireballs van Gauteng afgereken. Die Stings het dié wedstryd blits afgeskop en met 19-8 voorgeloop nog voordat die Gautengers hul oë kon uitvee.

Sondag was dit weer so teen die Vrystaatse Crinums.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos