Straatsmouse skel toe Oscar glo verbyry

’n DKD-voertuig verlaat die Kalafong-hospitaal waar Oscar Pistorius vir erge borspyne behandel is. Foto: Lisa Hnatowicz
’n DKD-voertuig verlaat die Kalafong-hospitaal waar Oscar Pistorius vir erge borspyne behandel is. Foto: Lisa Hnatowicz

Straatsmouse buite die Kalafong-hospitaal in die weste van Pretoria het gevloek en geskel toe ’n voertuig van die departement van korrektiewe dienste, wat vermoedelik vir Oscar Pistorius vervoer het, verbygery het.

Hulle sê hulle is bly dat die paralimpiese atleet uit die hospitaal is, want hy hoort nie daar nie.

Logan Maistry, woordvoerder vir die departement, het bevestig dat Pistorius Vrydagoggend uit die hospitaal ontslaan is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos