Swys wil op wenresep voortbou

Swys de Bruin (links) en die man wat hy vervang as hoofafrigter van die Leeus se rugbyspan, Johan Ackermann. Foto: Gallo Images
Swys de Bruin (links) en die man wat hy vervang as hoofafrigter van die Leeus se rugbyspan, Johan Ackermann. Foto: Gallo Images

Gesonde oordeel het Dinsdag by die Leeus geseëvier met die aankondiging dat Swys de Bruin by Johan Ackermann gaan oorneem as die hoofafrigter van sowel die Curriebeker- as die Superrugby-spanne.

Deur hierdie suksesvolle aanvalsafrigter van die Leeus die hoofafrigter te maak, verseker dit kontinuïteit en hoef die toekoms nie met ’n hele nuwe afrigtingspan tegemoet gegaan te word nie.

Verlede week was daar nog sterk sprake dat ’n hoofafrigter van buite betrek kan word en dat De Bruin in só ’n geval verlore vir die Leeus sou wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos