Sylvester kom Vrydag by nuwe tuiste aan

Sylvester, die rondloperleeu van die Karoo Nasionale Park, sal Vrydag by sy nuwe tuiste saam met twee leeuwyfies by Kuzuko Lodge in die Addo-olifantpark aankom. Foto: Leánne Stander
Sylvester, die rondloperleeu van die Karoo Nasionale Park, sal Vrydag by sy nuwe tuiste saam met twee leeuwyfies by Kuzuko Lodge in die Addo-olifantpark aankom. Foto: Leánne Stander

Die rondloperleeu Sylvester kom Vrydag by sy nuwe tuiste in die Addo-olifantpark buite Port Elizabeth aan waar twee leeuwyfies vir hom wag.

Die hervestiging van Sylvester is deel van Sanparke se predator-bestuursprogram, het Fayroush Ludick, streekwoordvoerder van Sanparke, Woensdag gesê.

Die driejarige leeumannetjie het in Junie 2015 sy naam gekry toe hy uit die Karoo Nasionale Park ontsnap het. Met ’n span spoorsnyers op sy hakke het Sylvester drie weke lank vee en wild op nabygeleë plase gejag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.07
-1.0%
Rand - Pond
19.82
+0.3%
Rand - Euro
16.82
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.9%
Goud
1,816.78
+0.1%
Silwer
21.39
-1.1%
Palladium
2,001.00
-2.7%
Platinum
937.00
-2.0%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos