Thuli vra Helen om twiet oor bevoorregting terug te trek

Helen Zille, Wes-Kaapse premier tydens die DA-byeenkoms in Bellville in Kaapstad. Foto: Malherbe Nienaber
Helen Zille, Wes-Kaapse premier tydens die DA-byeenkoms in Bellville in Kaapstad. Foto: Malherbe Nienaber

Helen Zille, Wes-Kaapse premier, het Vrydag op Twitter die kat behoorlik in die duiwehok losgelaat oor haar uitsprake oor wit en swart bevoorregting, tot so ’n mate dat adv. Thuli Madonsela haar gevra het om haar stellings terug te trek.

Die woordewisseling het ontstaan toe die akteur Hlomla Dandala in ’n gesprek met ander sy siening oor wit bevoorregting uitgespreek het.

Hy het onder meer gesê mense verstaan nie wit bevoorregting nie. Hier was baie tegnologie, maar dit is deur kolonialisme uitgewis, het hy opgemerk. “Julle het ons geen guns gedoen deur ons te koloniseer nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 30/0
Rand - Dollar
16.23
+0.1%
Rand - Pond
19.67
+0.7%
Rand - Euro
16.66
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,793.70
+0.2%
Silwer
20.55
+1.2%
Palladium
2,259.00
-1.4%
Platinum
954.00
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,149
-0.7%
Alle aandele
70,883
-0.5%
Hulpbronne 10
64,324
-2.3%
Industriële 25
86,689
-0.4%
Finansiële 15
16,099
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos