Timol: Familie boos vir ANC

Imtiaz Cajee, broerskind van die vermoorde anti-apartheidsaktivis Ahmed Timol
Imtiaz Cajee, broerskind van die vermoorde anti-apartheidsaktivis Ahmed Timol

Die polisie en die nasionale vervolgingsgesag (NVG) was kop in een mus met ANC-hoës om die vervolging van apartheidsmisdadigers te onderdruk, word beweer in nuwe hofstukke wat by die hooggeregshof in Johannesburg ingedien is.

Hoewel die NVG ’n lys gekry het van honderde sulke “apartheidsake” om te ondersoek, is feitlik almal net so gelos, sê Imtiaz Cajee, broerskind van die vermoorde anti-apartheidsaktivis Ahmed Timol. Hy beweer ANC-grootkoppe het aktief probeer om dié vervolgings in die wiele te ry omdat sommige ANC-leiers bevrees was hulle sou ook vervolg word vir misdade voor 1994.
Cajee gaan aandring dat pres. Cyril Rama­phosa ’n kommissie van ondersoek instel oor aanklaers en polisielede wat nie hul pligte vir apartheidsondersoeke nagekom het nie.

Cajee het ’n verklaring by die hof ingedien in teenkanting van Joao Rodrigues (80) se aansoek dat sy vervolging vir Timol se moord gestaak word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Lions 20
Western Province 10
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 0
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 64/0
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos