Timol-familie gaan getuig

Joao Rodrigues Foto: Felix Dlangamandla
Joao Rodrigues Foto: Felix Dlangamandla

Die familie van die apartheidsaktivis Ahmed Timol is verlof toegestaan om te getuig wanneer een van sy vermeende moordenaars aansoek doen dat die saak teen hom opgeskort word.

Jan (Joao) Rodrigues (79), ’n voormalige polisiebeampte, word van moord aangekla, maar die saak teen hom is uitgestel totdat sy aansoek om vervolging op te skort aangehoor word.

Regter Ramarumo Monama het Dinsdag in die hooggeregshof in Johannesburg die aansoek dat familielede van Timol as tussentredende party kan optree, toegestaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Lions 33
Western Province 10
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 1
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 86/1
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos