Tony Weaver: Bobbejane se anargisme raak teer punt in ons

  Foto:
Foto:

Op ’n onlangse besoek aan Kaappunt het ek ’n voertuig vol buitelandse toeriste aangetref wat ’n trop bobbejane voer – reg langs ’n teken wat lui: Moenie die bobbejane voer nie. Ek het die bobbejane weggejaag en die toeriste met my mees gesaghebbende stem meegedeel dat hulle swaar beboet kan word as hulle wilde diere voer.

Hulle het nogal aggressief geraak en my geskel omdat ek die trop weggejaag het. Ek het my foon uitgehaal, ’n foto van hul nommerplaat geneem en gemaak of ek ’n SMS stuur. Die bestuurder wou weet wat ek doen. Ek het sê toe ek stuur die foto na Sanparke se wetstoepassingseenheid. Hy het weggejaag.

Ons familie het al meer as 50 jaar ’n kothuis in die berge tussen Rooiels en Pringlebaai. Aanvanklik was Pringlebaai net ’n gehuggie met ’n paar huise. Reeds in die 1960’s was daar probleme met bobbejane, maar ons het daarmee saamgeleef. Ons vullisblikke is bobbejaanbestand gemaak, die vensters is altyd toegemaak wanneer ons uitgegaan het, en rubberslange is oral met vislyn opgehang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 115/4
Dolphins 115/4
besig om te laai... Regstreeks
Lions 156/4
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 168/4
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.33
+1.2%
Rand - Pond
21.27
+1.1%
Rand - Euro
18.27
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.82
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,799.48
-0.2%
Silwer
22.77
+0.1%
Palladium
1,911.25
-1.7%
Platinum
1,026.15
-1.7%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,214
-1.0%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
73,632
-3.1%
Industriële 25
91,732
-0.5%
Finansiële 15
15,458
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos