Ulengo dalk na Switserland oor knie

Jamba Ulengo is dalk op pad Switserland toe om sy beseerde regterknie reg te dokter. Foto: Gallo Images
Jamba Ulengo is dalk op pad Switserland toe om sy beseerde regterknie reg te dokter. Foto: Gallo Images

Die Bulle beplan om die Springbok-vleuel Jamba Ulengo na Switserland te stuur in die hoop om ’n kuur vir sy kniebesering te kry.

Ulengo sukkel steeds met die chroniese tendonprobleme in sy regterknie, wat verlede seisoen sy Curriebeker-veldtog in September kortgeknip het.

Hy was Saterdag in Polokwane in die opwarmstryd teen die Haaie op die Bulle se plaasvervangersbank, maar daar is uiteindelik besluit om nie met hom te waag nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.37
-1.1%
Rand - Pond
19.75
-0.6%
Rand - Euro
16.70
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-1.1%
Goud
1,776.08
-1.5%
Silwer
20.31
-2.5%
Palladium
2,177.00
-2.3%
Platinum
937.00
-3.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,976
-0.0%
Alle aandele
70,703
-0.0%
Hulpbronne 10
63,454
-0.9%
Industriële 25
86,753
+0.2%
Finansiële 15
16,135
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos