Vakbonde op oorlogspad oor besnoeiings in staatsdiens

Senzo Mchunu word verlede week as minister van staatsdiens en administrasie beëdig.Foto: FELIX DLANGAMANDLA
Senzo Mchunu word verlede week as minister van staatsdiens en administrasie beëdig.Foto: FELIX DLANGAMANDLA

Vakbonde is op die oorlogspad omdat hulle glo die regering se planne, om sy opgeblase salarisrekening drasties te sny, tot die grootskaalse afdanking van staatsamptenare kan lei.

Een vakbondfederasie, Saftu, is so omgekrap hieroor dat hy dreig om in Julie vanjaar ’n volskaalse landwye staking van twee dae teen die planne te hou.

Dit is wat moontlik op Senzo Mchunu, nuwe minister van staatsdiens en administrasie, wag sodra hy sy nuwe kantoor betree.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 37/2
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos