Val de Vie: Beter lewe vir álmal

’n Lugfoto van die spoglandgoed Val de Vie buite die Paarl in die Boland.                                                Foto: VERSKAF
’n Lugfoto van die spoglandgoed Val de Vie buite die Paarl in die Boland. Foto: VERSKAF

Die volhoubare ontwikkeling van die Paarl- en Franschhoek-vallei én die gemeenskappe wat daar woon, was nog altyd deel van die kern van Val de Vie, meen die ontwikkelaars van dié Bolandse landgoed.

Daarom is meer as R9 miljoen in net minder as drie jaar juis om dié doel aan ’n stigting toegewys wat spesifiek geskep is om lewensvatbare gemeenskapsprojekte in die vallei te ondersteun.

Die Val de Vie-stigting is in 2015 in die lewe geroep met die doel om ’n verskil te maak in die omliggende omgewing en die lewens van die mense wat daar woon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos