Met die lees van drie uiteenlopende, verteerbare geskiedenisboeke het Herman Wasserman weer eens besef die verlede is nie iets wat agtergelaat behoort te word nie.
Hitler, Verwoerd, Mandela and Me: A Memoir of Sorts, deur Marianne Thamm. Uitgewer: Tafelberg. Prys: R280.
History Matters: Selected Writing, 1970-2016, deur Bill Nasson. Uitgewer: Penguin Random House. Prys: R280.