Verslag wys hoe VBS Mutual Bank geplunder is

Die dramatiese voorblad van adv. Terry Motau se verslag oor VBS Mutual Bank,
Die dramatiese voorblad van adv. Terry Motau se verslag oor VBS Mutual Bank,

VBS Mutual Bank was al op 31 Maart 2017 “hopeloos insolvent” – sy laste was R180 miljoen meer as sy bates.

“Teen die tyd dat die bank (op 11 Maart 2018) eindelik in kuratele geplaas is, was die posisie eksponensieel erger.”

Dis een van die bevindings in adv. Terry Motau SC se verslag na die probleme by VBS Mutual Bank wat Woensdag openbaar gemaak is. Motau het die span gelei wat in opdrag van die Reserwebank ’n forensiese ondersoek na VBS gedoen het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 90/1
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.73
+0.5%
Rand - Euro
16.67
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,793.96
+0.3%
Silwer
20.50
+1.0%
Palladium
2,263.50
-1.2%
Platinum
958.00
-0.3%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos