Vonkel-feestyd!

LeLude Brut NV
LeLude Brut NV

Daar is die vonkelwyne met ’n skeut koolstofdioksied wat vir vetter borrels in jou glas sorg (en waarmee jy maar by die swembad kan uithang), en daar is jou methode cap classique (MCC)-style wat ’n baie meer noukeurige proses volg waar fyn borreltjies die produk van ’n tweede fermentasieproses in die bottel is.

Dís die styl waarvoor jy maar ekstra geld kan uithaal, die regte glase én mooi eetgerei om ’n geleentheid daarvan te maak.

En ongeag of mens die onderskeid tussen die twee belig, hoor jy steeds daardie sin wat soos ’n lem deur enige wynliefhebber se hart sny: “ ’n Glas sjampanje vir jou?” Gewoonlik van ’n mooi meisie wat jou by iets soos die opening van ’n nuwe spa verwelkom. Dan byt jy op jou tande sê mooi dankie, sluk en wees dankbaar dat jy water spaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 6/0
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos