'Moord op haar man': Vrou stap vry uit hof

Bulelwa Ndudula vroeër in die beskuldigdebank. Foto: MBULELO SISULU
Bulelwa Ndudula vroeër in die beskuldigdebank. Foto: MBULELO SISULU

Die eggenoot van ’n senior staatsamptenaar in die Oos-Kaap wat op sy moord tereggestaan het, het Maandag skotvry daarvan afgekom en as ’n vry vrou by die hooggeregshof in Oos-Londen uitgestap.

Bulelwa Ndudula is in Oktober 2016 vir die moord op haar man, Sakhekile, in Tsomo aangekeer.

Hy is in September 2016 voor hul huis in Cambridge-Wes dood nadat hy agt keer in sy bolyf geskiet is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.62
+0.7%
Rand - Pond
19.73
+0.5%
Rand - Euro
16.74
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,860.83
+0.5%
Silwer
22.39
+1.7%
Palladium
2,043.50
+1.1%
Platinum
958.50
+0.8%
Brent-ruolie
117.40
+2.9%
Top-40
63,630
+1.0%
Alle aandele
70,197
+1.0%
Hulpbronne 10
76,993
+0.7%
Industriële 25
75,625
+0.7%
Finansiële 15
16,159
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos