Deel

Theuns Eloff: Vuisvoos, maar op koers

’n Betoger op Kerkplein in Pretoria by die optog teen pres. Jacob Zuma.Foto: Liza HNATOWICZ
’n Betoger op Kerkplein in Pretoria by die optog teen pres. Jacob Zuma.Foto: Liza HNATOWICZ

n Mens kan Suid-Afrikaners nie verkwalik dat hulle ’n bietjie vuisvoos of selfs moedeloos voel nie.

Dit klink asof daar net nie meer goeie nuus in die media is nie. Die vooruitsigte vir die land en die rand lyk nie goed nie, en volgens berigte maak die emigrasieagente goed geld uit Suid-Afrikaners wat groener weivelde soek (nie dat Brittanje nog so groen lyk ná die terreuraanvalle op openbare plekke nie – selfs Johannesburg se strate is veiliger).

Daar is breedweg twee hoofreaksies op hierdie stand van sake – sommige sê (soos wyle pres. Jan Brand) “alles sal regkom”. “Zuma is een van die dae op pad uit en dan is alles weer reg.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 39/0
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
N.S.S.A 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 81/5
Netherlands 0
Rand - Dollar
18.52
-0.0%
Rand - Pond
22.69
+0.2%
Rand - Euro
19.88
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.39
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
984.11
+1.6%
Palladium
1,411.58
-0.4%
Goud
1,966.08
-0.6%
Silwer
22.39
-0.7%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos