Werkverliese is slegte nuus vir huismark

Huispryse wat op wankelrige bene staan, gaan geknak word deur die stygende werkloosheidskoers wat in die eerste kwartaal van vanjaar tot ’n hemelhoë 27,7% opgeskiet het.

Dié koers is op sy hoogste vlak sedert 2008 toe Statistieke Suid-Afrika (SSA) die kwartaallikse arbeidsmagpeiling gevestig het, volgens Standard Bank.

Werkverliese bedreig die groei in huishoudelike inkomste, wat bekostigbaarheid kan uitwis, sê Siphamandla Mkhwanazi, verbruikersekonoom van Standard Bank. “Dit beperk die groei in die vraag en aanbod in die huisleningsmark en raak op die ou einde die groei in huispryse.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Lions 20
Western Province 3
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 0
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 46/0
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos