Die superluukse villa met sy panoramiese uitsig in Clifton was vir R90 miljoen deur Clare Wiese op ’n veiling gekoop.
Die Wes-Kaapse huisprysgroei is nie meer die enjin wat dié van die res van die land aandryf nie.
Dít blyk uit FNB se jongste huisprysindeks wat Dinsdag bekend gemaak is.
Die Wes-Kaapse huisprysindeks het in die eerste kwartaal net met 1,5% gegroei. Dit is laer as die nasionale gemiddeld van 2,6% vir dié kwartaal.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in