Willemse voortaan in nr. 10-trui vir WP

Damian Willemse se instinktiewe spel maak van hom ’n beter losskakel as heelagter, meen die Westelike Provinsie se afrigter, John Dobson. Foto: Gallo Images
Damian Willemse se instinktiewe spel maak van hom ’n beter losskakel as heelagter, meen die Westelike Provinsie se afrigter, John Dobson. Foto: Gallo Images

As hy die Springbokke se Wêreldbeker-groep haal sal dit waarskynlik met die heelagter-posisie in gedagte wees, maar die laaste vesting is nie wat die Westelike Provinsie en Stormers se afrigter, John Dobson, vir Damian Willemse in die vooruitsig stel nie.

“Die keuse van hom as ’n heelagter was vernaam om die planne vir die Wêreldbeker-toernooi gebou en hy wou hom daarop toespits.

“Dis ook wat Rassie Erasmus (die Springbok-afrigter) in gedagte gehad het. Daarna begin ons van voor,” het Dobson Maandag by die WP se Sentrum vir Uitnemendheid in Bellville gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.22
-0.1%
Rand - Euro
17.53
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,708.74
+0.5%
Silwer
20.96
+1.2%
Palladium
2,295.50
+3.2%
Platinum
917.00
+1.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,073
+2.1%
Alle aandele
65,485
+2.0%
Hulpbronne 10
63,483
+3.0%
Industriële 25
78,842
+1.7%
Finansiële 15
14,049
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos