Windkrag-boere skep ruim

’n Ontwerpvoorstelling van hoe die Roggeveld-windplaas in die Karoo gaan lyk. Die projek is deur G7 ontwikkel, maar later deur Building Energy oorgeneem.Foto: G7
’n Ontwerpvoorstelling van hoe die Roggeveld-windplaas in die Karoo gaan lyk. Die projek is deur G7 ontwikkel, maar later deur Building Energy oorgeneem.Foto: G7

Boere op wie se plase ’n kommersiële windplaas gebou word, kry ’n stewige finansiële inspuiting daaruit.

Benewens betalings wat hulle kry wanneer hul plaas betree word vir aanvanklike toetse en studies, en betalings vir die ongerief tydens konstruksiewerk van die windplaas, word die plaas op ’n langtermynhuurkontrak van die boer gehuur, al kan hy soos gewoonlik met sy landboubedrywighede voortgaan.

Dr. Kilian Hagemann, uitvoerende hoof van die windkragontwikkelaar G7 Renewables, sê wanneer die windplaas begin krag verkoop aan Eskom, kry die grondeienaars waarop die windturbines gebou is boonop enigiets tussen 0,8% tot 1% van die omset uit kragverkope.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos