Yzerfontein-volstruise: Boer swyg oor wat gebeur het

Die Dierebeskermingsvereniging is op soek na mense met inligting oor hoe sowat 40 volstruise Vrydag op ’n plaas by Yzerfontein geskiet is. Foto: Facebook/Swartland & West Coast SPCA
Die Dierebeskermingsvereniging is op soek na mense met inligting oor hoe sowat 40 volstruise Vrydag op ’n plaas by Yzerfontein geskiet is. Foto: Facebook/Swartland & West Coast SPCA

Groot ontsteltenis heers oor meer as 40 volstruise van Yzerfontein wat Vrydag op ’n plaas vrekgeskiet is. Die Swartland- en Weskus se tak van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) het Dinsdag in die sosiale media ’n oproep gedoen op enigiemand wat weet presies hóé die volstruise gevrek het om na vore te kom.

Volgens Collete Mang, voorsitter van dié DBV-tak, is hulle bekommerd oor die feit dat die volstruise moontlik gely het voordat hulle gevrek het.

“As ’n skerpskutter ingeroep is om hulle in die kop te skiet sodat hulle onmiddellik kon sterf is daar nie ’n probleem nie. Maar hoe goed moet so ’n skerpskutter wees om 40 volstruiskoppe raak te skiet?” vra Mang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 436/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.97
-0.3%
Rand - Pond
19.77
+0.5%
Rand - Euro
16.79
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,815.59
+0.0%
Silwer
21.64
+0.0%
Palladium
2,092.50
+1.8%
Platinum
962.00
+0.6%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,075
+0.1%
Alle aandele
69,782
+0.1%
Hulpbronne 10
72,710
-0.1%
Industriële 25
77,834
+0.1%
Finansiële 15
15,986
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos