Zwane staan by verklaring oor banke

Mosebenzi Zwane Foto: DAILY SUN
Mosebenzi Zwane Foto: DAILY SUN

Mosebenzi Zwane, minister van minerale bronne, weerspreek pres. ­Jacob Zuma direk oor sy onlangse verklaring waarin hy gevra het dat ’n kommissie ondersoek doen na die banke wat hul bande met die Gupta-familie verbreek het.

Hy hou vol dat hy nie die verklaring uit sy eie uitgereik het nie.

Zuma en die presidensie het egter die volgende dag, 2 September, uitdruklik in ’n verklaring gesê Zwane het sy verklaring in sy persoonlike hoedanigheid uitgereik en nie namens die kabinet, presidensie of die regering nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Singapore 95/2
Malaysia 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 140/5
Rand - Dollar
16.42
-1.3%
Rand - Pond
19.93
-1.3%
Rand - Euro
17.08
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.32
-1.4%
Rand - Jen
0.12
-1.6%
Goud
1,804.85
-0.7%
Silwer
20.46
-1.4%
Palladium
1,908.00
-2.8%
Platinum
892.00
-2.8%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,436
-1.8%
Alle aandele
66,552
-1.8%
Hulpbronne 10
64,732
-1.6%
Industriële 25
79,520
-1.3%
Finansiële 15
14,720
-3.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos