Ben & Bez, 'n splinternuwe sketskomedie met Bennie en Schalk - eksklusief op Netwerk24
Die nuwe sketskomediereeks Ben & Bez met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout sorg vir lekker lag oor die komiese wat in die alledaagse skuil. Intekenare kan die reeks van 12 episodes vanaf 2 Februarie eksklusief op Netwerk24 kyk.